Geskryf deur Volksblad se webredakteur, MJ Lourens.

MJLourens

Ek hou nie van krieket nie – ek kyk dit nie, dit verveel my tot die dood toe – maar ek het ‘n ietwat hartseer in my stem vandag as ek oor Hansie praat.

Is dit omdat ek dit moes lees? Is dit oordat die foto op die voorblad wat ons aan hom herinner ‘n sagte, wit en swart potloodskets is? Is dit oor jy op die internet foto’s sien wat sê: Hansie. Die held wat moes sterf vir erkenning? Is dit oor ek opgehou rook het en net ‘n rede soek om vandag te huil?

Miskien. Miskien nie.

Die eerste keer toe ek van Hansie Cronjé gehoor het was as kind, maar toe ek werklik ingeneem het wie en wat hy was, was toe die nuus oor die knoeiery gebreek het. Radio. Toe na die TV. En die volgende dag in die koerant. Ek kan nog presies onthou…

View original post 121 more words

Advertisements

Aangrypend en blerrie scary…so op ‘n manier.

Lost - Lori Nix

Die fotograaf Lori Nix, bou stelle in miniatuur en neem dit dan af. Ek dink sy is wonderlik, en haar foto’s gryp my vreeslik aan. Hier is haar webtuiste.

Of Google net Lori Nix onder Images om nog van haar fantastiese foto’s te sien.

Kyk weer.

Mistaken Identity

Posted in Oddities by Greg Ross on April 29th, 2011

http://books.google.com/books?id=OIFDAAAAIAAJ&printsec=frontcover#v=onepage&q&f=false

In 1903, a prisoner named Will West arrived at Leavenworth. The record clerk took the photographs above and, thinking he remembered West, asked whether he had been there before. West said no.

The clerk took some measurements, went to the file, and produced this record, bearing the name William West:

http://books.google.com/books?id=OIFDAAAAIAAJ&printsec=frontcover#v=onepage&q&f=false

Amazed, the prisoner said, “That’s my picture, but I don’t know where you got it, for I know I have never been here before.”

Incredibly, this was true. A different William West had been serving a life sentence at Leavenworth since 1901, and the new prisoner had the same name, face, and measurements.

The case became a strong argument in favor of the new science of fingerprinting.

 

bron: http://www.futilitycloset.com/

Katte kwyn.

Katte sterf uit

"Tomorrow, we may not see the clouded leopard, snow leopard, golden cat, tiger, lynx and leopard any more.."

Hoewel ek nie mal is oor die kuns nie, is hierdie tog treffend.

Die seuntjie wat so staan met die katjie in die arms het my hart nogal geraak.

Om meer te lees oor watter van die groot katte aan die kwyn is, gaan lees gerus hier, hier en hier.

Gaan lees ook gerus Ian Anderson van Jethro Tull se obsessiewe pruttelings oor katte. Op die link is ook baie skakels na ander oor katspesies en bewaringsprogramme.

Ons pas nie die aarde genoeg op nie.