Afrikaanse WordPress-voorblad werk nie meer nie, en ek is kwatttttttttt!

Ek is baie vies dat ek nie meer op die http://af.wordpress.com/#!/read/fresh/ , die Freshly Pressed-blad, die Afrikaanse blogs kan sien nie. Baie kwaad. WordPress het my kwaad gemaak. Ek gaan nou in die hoek sit en sulk.

En  nerens is daar meer ‘n plek waar jy kan gaan kla nie, jy kan net mompel op die forums en daar raak jou klagte verlore.

20 thoughts on “Afrikaanse WordPress-voorblad werk nie meer nie, en ek is kwatttttttttt!

  1. En daar dog ek dis net my browser wat deurmekaar geraak het! Bly om te lees dat ek nie alleen is nie, ek mis die Afrikaanse voorblad ook vreeslik! Hoekom moes hul nou loop en verander aan ‘n ding wat werk? Urgh.

  2. Hi Murphy, miskien as ons almal kla by ? epos
    support@videopress.com
    die dame was laas:
    Kathryn P. Happiness Engineer | WordPress.com | Automattic

    My blog het vir maande nie gefeature op die ‘nuwe skrywes/freshly pressed’ voorblad tot ek uiteindelik by haar uitgekom het, en kon kla, en dit was reggestel??
    Gaan direk : Kom ons kla. We want af.wordpress back!!!!

  3. Ek ‘follow’ maar almal wat my interesser en sif dan van daar af. As jy op jou Instrumentpaneel blad onder kyk, kan jy ook die ‘top blogs’ en ‘top posts’ vir die dag daar kry en as jou blog se taal Afrikaans is in jou settings, sal dit hier vir jou dan ook net die Afrikaanse blogs gee.

  4. Ek mis die gevoel van ‘n gemeenskap van Afrikaanse WordPress bloggers wat verlore gegaan het noudat die Afrikaanse WordPress blad nie meer werk nie. Die enigste ander plek waar mens baie Afrikaanse blogs bymekaar kry is http://blik.co.za waar die wordpress en litnet blogs bymekaar gebring word.
    Sent from my BlackBerry® wireless device

    • Ek lees ook maar daar by Blik, maar dit voel nie dieselfde nie. Ek dink dis ‘n kwessie dat hulle ‘n basiese funksie oorgeslaan het met die oorskuif na die nuwe WordPress-formaat, en dat ons nie die enigste taal is wat daar onder gely het nie. Hopelik word dit reggestel. Blik het ook maar van dieselfde Afrikaanse WordPress Reader gebruik gemaak om nuwe blogs op te spoor, dink ek. Dis regtig jammer.

Wat sê jy?

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s