Met so ‘n bril, lyk die toekoms inderdaad rooskleurig. Hoe dan nou anders?

Wie sê ‘n mens geniet nie jou werk as jy soms met sulke karakters te doen kry nie? Hy was skreeusnaaks.

"I see a bright future!"

“I see a bright future,” het die man my meegedeel, nadat hy ingesluit is by ‘n werkskeppingsprojek waaroor ek die week geskryf het. Inderdaad.

19 thoughts on “Met so ‘n bril, lyk die toekoms inderdaad rooskleurig. Hoe dan nou anders?

  1. Verstom my aan hul humorsin…een van die straat verkopers van selfoonlaaiers en dinge het eendag so plegtig langs die venster kom staan met groot glimlag en ‘n “Welcome in my office Mevrou “

  2. Marlene, rooskleurig of nie? Jy het nog nie ‘n groot bril gesien nie! Kyk Worsie se groot geelraam-bril aan die einde van die blog “Joernaal-Talent-Taal.com” en sien die dubbelle oge agter die uitermatige groot lense in Worsie se bril

Wat sê jy?

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s