Facebook. Sommige mense moet van openbare platforms af bly. Hulle weet dit ongelukkig nie.

12 thoughts on “Facebook. Sommige mense moet van openbare platforms af bly. Hulle weet dit ongelukkig nie.

  1. Pingback: Hoe kommin is ek regtig « Herriemerrie

  2. Bietjie hier kom inloer. Vandag was net die regte dag, ek is hoeka een van daai mense wat van public platforms (om van platforms -skoene- nie eers te praat nie) moet afbly. Iedergeval hallo! Goedgaan

  3. Ek is mal oor Lamebook. Daar is Lametweet ook, maar die word nie so aktief instand gehou nie.

    Net so tussen my en jou. Skuif nader, ek gaan dit fluister. (Ek het jou op Litnet nomineer vir die Lovely Blog Award. Indien jy nou regtig nie meer daar op is nie moet jy dit maar deurtrek hiernatoe. Jy bly een van my gunsteling Blogs.)

  4. Dit is snaaks, en kom ‘n mens nie lke dag sulke mense in die werklike lewe ook teë nie? Die dommes wat dit nie weet nie en die annoying-es wat net aanhou en aanhou en aanhou.

  5. Some people are only alive because it’s illegal to shoot them. But wait folks, it gets worse…way worse. They breed!

Wat sê jy?

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s