Katte kwyn.

Katte sterf uit

"Tomorrow, we may not see the clouded leopard, snow leopard, golden cat, tiger, lynx and leopard any more.."

Hoewel ek nie mal is oor die kuns nie, is hierdie tog treffend.

Die seuntjie wat so staan met die katjie in die arms het my hart nogal geraak.

Om meer te lees oor watter van die groot katte aan die kwyn is, gaan lees gerus hier, hier en hier.

Gaan lees ook gerus Ian Anderson van Jethro Tull se obsessiewe pruttelings oor katte. Op die link is ook baie skakels na ander oor katspesies en bewaringsprogramme.

Ons pas nie die aarde genoeg op nie.

25 thoughts on “Katte kwyn.

  1. bly om te sien ‘n hele klomp mense het migrate hier na die parallel universe. WP verg meer effort as bv litnet, dit is nie so ‘immediate’ nie, maar kyk bv na jou stats, maande na die tyd kry ek nog hits op OU posts weens searchterms en behoorlike tagging usage op dae wat ek niks blog nie is daar steeds dosyne ‘views’… Het dit ooit gewerk by LD? Op die lange duur is hierdie platform die moeite werd, sodra die networking begin inskop.

    • En as ‘n mens eers die tricks hier onder die knie het, is dit ook nie so ingewikkeld nie. LD se onvermoë om hul gebruikers te beskerm, het uiteindelik gemaak dat mense nie meer WIL nie. En ek gee nie ‘n dooie duit om of dit gratis is of nie, ek was moeg om trolkos te wees. (Ek moet bieg, die laaste keer was ek so gatvol dat ek self tot vloekvlak gedaal het).

      Ek gaan my goeie maats daar mis, en lees hulle nog, maar ek sien nou nie eens meer kans om onbeskermd daar kommentaar te lewer nie.

    • Dit moet CG wees. Ek sien die kunstenaar is Chinees (as ek die van Xiao reg het as Chinees) , dit herinner my nogal aan meer van die ouer kuns van daar wat ek al gesien het. Nie dat ek nou ‘n kenner op die gebied is nie.

Wat sê jy?

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s